Skitter spel word deur Bethlehem Voortrekker hokkiespelers gelewer
Die o.14 hokkie-dogters het gedurende die ECHS Bloemfontein toernooi (3-6 April 2023) die volgende toekennings ontvang. Jamie Raynder (o.16 doelwagter van die toernooi), Leané Fourie (o.16 speler van die toernooi), Joma Viljoen (o.14 middelveld-speler van die toernooi).
Die volgende hokkiespelers is tydens die ECHS Bloemfontein Toernooi gekies vir die toergroep na Nederland gedurende Oktober 2023.

Voor: Katya Steyn, Marize Schutte, Ané van Niekerk, Chelsey van der Merwe, Kelly Visagie, Leané Fourie Agter: Nomthando Titebe, Kelebogile Mofokeng, Karabo Sibeko, Nichelle Delport, Alyssa Roux, Lanelle van Reenen, Joma Viljoen, Mieke Hattingh Afwesig tydens die neem van foto: Zahné van Rooyen en Kelebogile Mzizi