Swemmers van Riebeeckstad Primêre Skool behaal prestasies by SA Swemkampioenskappe
Beide Marize Fourie & Alandri Krause van Riebeeckstad Primêre Skool het aan die SA’s Level 1 National Swemkampioenskappe gaan deelneem tydens die skool vakansie.
Marize Fourie neem aan 9 items deel & behaal die volgende top tien plekke:
- 10de plek 200m Vrysslag
- 10de plek 200m Individuele Medley
Alandri Krause neem aan 11 items deel & behaal die volgende top tien plekke:
- 10de plek 100m Borsslag
- 9de plek 100m Vrysslag
- 7de plek 50m Rugslag
- 6de plek 200m Vrysslag
- 6de plek 50m Vlinderslag
- 5de plek 200m Individuele Medley
- 3de plek & Bronze Medalje 400m Vrysslag Aflos
- 2de plek & Silver Medalje 100m Rugslag