ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Trompoppies wat Saterdag 3 Mei ń 2de plek behaal het by die FDDCMFS kompetisie in Bloemfontein! Primêre Skool Naudeville is baie trots op julle!