Primêre Skool Naudeville tennisspeler speel skitterend
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville tennisspeler Johandré du Plessis het 15 April aan die Kloppers tennis toernooi deelgeneem en het 8ste in die seuns onder 10 groep geeïndig.
ADVERTISEMENT