Primêre Skool Naudeville leerder gekies as kaptein van die o.13 Griffons Cravenweekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nardus Cronje van Primêre Skool Naudeville wat verkies is tot die 0/13 Griffons Cravenweekspan kaptein tydens die Cravenweek 29 Junie – 4 Julie wat in Oos-Londen plaasgevind het.