Primêre Skool Naudeville is trots op leerders se hengel prestasies
ADVERTISEMENT
Nicus Engelbrecht en Genevieve Venter het 2 en 3 September aan die Vrystaat Hengel Kampioenskappe deelgeneem en Nicus het algeheel 8ste geëindig en
Genevieve 3de. Baie, baie geluk Primêre Skool Naudeville is trots op julle!