Primêre Skool Jordania redenaars deur na 2de rondte van die ATKV kompetisie
Baie geluk aan die volgende Jorrie-redenaars, Milé Bezuidenhout, Heiken Venter en Hèléne Claasen wat deurgedring het na die 2de rondte van die ATKV se Redenaarskompetisie.
Sterkte vir die volgende rondte!