Primêre Skool Jordania leerder gekies vir Vrystaat tennisspan
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jordania leerder Mieke le Roux is gekies vir die Vrystaat Tennisspan. Hul neem 24-26 Maart aan ‘n toernooi deel in Bloemfontein waar daar ‘n SA span gekies sal word.