Laerskool Truida Kestell dansers presteer
Laerskool Truida Kestell leerders Paula Rheeder (links) het die graad 3 ballet-eksamen van die Royal Academy of Dance met ‘n onderskeiding geslaag. Kayleigh Brits (regs) van die Illusion Dance Studio groep het’ n eerste plek by die Bielie Mielie Fees talentkompetisie behaal.

Paula Rheeder (links) en Kayleigh Brits (regs)