Laerskool Truida Kestell hokkiespelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die 0.13 Seuns en dogters Noord Vrystaat span. Ons beste wense vergesel julle en hou jul vordering met belangstelling dop.

LINKS NA REGS: Annika vd Riet; Bernard Saaiman; Joma Viljjoen