HTS Sasolburg rugby seisoen 2023 begin
HTS Sasolburg rugby seisoen 2023 begin. Alhoewel ons onder 15’s en 16’s verloor het teen HTS Welkom het hulle getoon dat met oefening dit nog ‘n goeie seisoen vir hulle kan wees. Maar dit was ons eerste span wat ons trots gemaak het met ‘n prag oorwinning. HTS Sasolburg 43 HTS Welkom 7.
Drieë:
- Peabo Pienaar
- Joshau Swanepoel
- Gerhard Scheepers
- Neo Nale
- Ampie Reyneke (2)
- Conversions
- Armand Neethling (4)