Hoërskool Witteberg klas van 2019 se sukses maak steeds geraas
Hoërskool Witteberg se matriekklas van 2019 palm nóg puik prestasies in na afloop van die hermerk van vraestelle! Hulle spog nou met `n totaal van 219 onderskeidings vir die 2019 NSS eksamen. Die volgende leerders teken nog onderskeidings aan;
- Rodé Grové – Afrikaans 79% – 80%
- Geoffrey Heckroodt – Visuale Kuns – 79% – 80%
- Kayla Posthumus – Wiskundige Geletterdheid – 79% – 80%
- Christiaan van der Riet – Wiskundige Gelleterdheid – 79% – 81%
- Angela Wheatley – English FAL – 78% – 80%
- Marnus Zaaiman – English FAL 79% – 82%
Baie geluk! Ons salueer julle weereens!