Hoërskool Witteberg Tienertoneel terug met mag en mening
Alhoewel Hoërskool Witteberg se tienertoneelgeselskap in 2020 met groot prestasies gespog het is hulle nou wéér gereed om in 2021 alle verwagtinge te oortref. Twee stukke sal vanjaar weer opgelewer word deur van die skool se top akteurs en aktrises onderleiding van die regiseur, Me. Ronelle van Heerden. Die twee stukke wat vanjaar gelewer gaan word is;
“Duiwelsdans” geskryf deur Ilne Fourie en “As die trein kom” deur Pierre-Andre Viviers.
Die spelers het deur 3 rondtes oudisies gegaan en die tegniesespan moes n voorlegging doen. Beide die geselskappe sal vanjaar deelneem aan groot toneelkompetisies soos; ATKV Tienertoneel, FAK Allegretto en Opdieplanke
Die Rolverdeling: “As die trein kom”
Akteurs:
- Jené van Heerden
- Lilandi de Klerk
Tegniesespan:
- Hoof tegnies
- Duan Maritz
Verhoogbestuurder:
- Anri v Deventer
Klank en beligting:
- Duan Maritz
- Luciano de Meza
Stelontwerp en bou:
- Hendre Blignaut
- Wian Maritz
Kostuumontwerp:
- Stephanie Strydom
Assistent:
- Mia Maritz
Grimering:
- Annalie van Huyssteen

“AS DIE TREIN KOM” rolverdeling:
Voor van links: Jené van Heerden, Lilandi de Klerk, Anri van Deventer, Annalie van Huyssteen, Duan Maritz.
Agter van Links: Hendré Blignaut, Wian Maritz en Stephanie Strydom.
“Duiwelsdans” Spelers:
- Dorijke du Toit , Jani de Bruin , Milan de Villiers , Noxy Ngozo, Mignon Thomas , Cara Ciliers en Jomica Marx
Tegniese Span:
- Tegniese hoof
- Duan Maritz
Verhoogbestuurder:
- Jené van Heerden
Klank en beligting:
- Dirk Willemse
- Annalie van Huyssteen
- Wian Maritz
- Dataprojektor
- Hendre Blignaut
Stelontwerp en bou:
- Wian Maritz
- Hendre Blignaut
Kostuumontwerp:
- Ruandi Steinman
Assistent:
- Ilne Myburgh
Grimeerkunstenaar:
- Annalie van Huyssteen

“DUIWELSDANS” rolverdeling:
Voor van links: Dirk Willemse, Mignon Thomas, Noxy Ngozo
Middel van links: Jené van Heerden, Dorijke du Toit, Ruandi Steinman
Agter van links: Ilne Myburgh, Jani de Bruin, Milan de Villiers, Jomica Marx, Wian Maritz, Luciano di Mezza, Annalie van Huyssteen, Duan Maritz en Hendré Blignaut.