Hoërskool Witteberg se matriekklas van 2020 doen dit wéér
WITTEBERG DOEN DIT WÉÉR – Hoërskool Witteberg is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die top wiskunde en fisiese wetenskap skool in die Vrystaat. Hierdie eer kom Witteberg al 3 jaar toe! Witteberg eindig ook onder die Top 3 vir Top Wiskunde skool in die Vrystaat!
OPSOMMING:
- 153 matrieks skryf eindeksamen
- 152 slaag (1 leerling voldoen nie aan minimum vereistes nie),
DUS,
- 99% slaagsyfer
- 86.84% universiteitstoelating
- 221 onderskeidings
- 4 Onderskeidings – Zoë Bruwer, Andile Dhlamini, Lucé du Toit, Karla Fraser, Aadilah Mitha, Geraldine Mong, Juané van den Berg, Anseri van der Westhuizen, Damian van Tonder.
- 5 Onderskeidings – Sarah Ledingham, Alicia Smith.
- 6 Onderskeidings – Salé Opperman – (Eng FAL, Wisk, LO, REK, LW, FW), Helizna Janse van Rensburg (Afr, Eng FAL, Wisk G, LO, Besigheidstudies, Verbruikerswetenskap).
- 7 Onderskeidings

Almira Cloete (Afrikaans 83%, English FAL 88%, Wisk 96%, LO 97%, REK 94%, LW91%, Fisiese Wetenskap 95%) – sy is ook is aangewys as die Top rekeningkunde kandidaat in die Vrystaat.

Chris Briel (Afr 80%, Wisk 94%, LO 94%, Rek 92%, Drama 84%, Ekonomie 80% en Fisiese Wetenskap 91%)

Izeen Janse van Rensburg (Afr 83%, Eng 87%, Wisk 89%, LO 97%, Verbruikerswetenskap 85%, Lewenswetenskap 88%, Fisiese Wetenskap 90%)

TD Botha (Afr 81%, Eng 85%, Wisk 85%, LO 95%, IGO 94%, LW 83% en Fisiese Wetenskap 95%)

Tekano Motholo (Afr FAL 80%, German 88%, Maths 83%, LO 90%, Accounting 96%, Life Science 92%, Physical Science 96%)

Maroné Grové (Afr 81%, eng FAL 85% Wisk 92%, LO 98%, REK 93%, LW 83%, Fisiese Wetenskap 93%)

Zanie Oosthuizen (Eng FAL – 81%, Wiskunde 92%, LO 93%, Rekeningkunde 93%, Landbouwetenskap 80%, Lewenswetenskap 86% en Fisiese Wetenskap 92%)
VAKONDERSKEIDINGS:
- Afrikaans Huistaal: 11
- Afrikaans EAT: 3
- Drama: 2
- ENG FAL: 27
- Ekonomie: 1
- Wiskunde: 15
- LO: 81
- Lewenswetenskap: 9
- Landbouwetenskap: 1
- Fisiese Wetenskappe: 19
- CAT: 1
- Rekeningkunde: 10
- Wiskunde Geletterdheid: 18
- Geografie: 2
- Besigheidstudies Onderskeidings: 4
- IGO: 6
- Duits: 4
- Verbruikerswetenskappe: 3
- Visuele Kunste: 3
- Dans: 1
Witteberg bedank Me. Anne-Marie de Jongh en Me. Selbie Swart vir hulle harde werk!