Hoërskool Witteberg se hokkiespelers word gekies vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Ons is trots om aan te kondig dat 𝟮𝟰 𝘃𝗮𝗻 Hoërskool Witteberg se hokkiespelers na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne!

𝗼.𝟭𝟴𝗔 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀: van links: Juané Loubser, Amy Kotzé en Arné Maritz

𝗼.𝟭𝟴𝗔 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀: Olretao Mosima (links), Dirk Willemse (regs)

𝗼.𝟭𝟴𝗕 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀: van links: Ean Scheepers, Ruben Saaiman en Wikus Lombaard

𝗼.𝟭𝟲𝗕 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀: van links; Miecke Lomabard, en Lize Sieberhagen en Thenjiwe Mgcina

𝗼.𝟭𝟲𝗔 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀: Milne van Huyssteen (links), Mian Claassens (regs)

𝗼.𝟭𝟲𝗕 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀: AJ Erasmus (links) en Jake Kriel (regs)

𝗼.𝟭𝟰𝗔 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀: van links: Zak Smit, Mehan Strydom, Evan Janse van Vuuren, Lujean Niemand en HJ Eksteen

𝗼.𝟭𝟰𝗔 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀:1. Hanzelle Hattingh

𝗼.𝟭𝟰𝗕 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀:1. Jayden Rakhetla

𝗥𝗵𝗶𝗻𝗼𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀:
Janri Viljoen (Seniors) (links), Karabo Motlingoa (Juniors) (regs)