Hoërskool Witteberg rugby vs Diamantveld
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg Rugby het op 18 Maart kragte gemeet in hulle tweede Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks liga wedstryd.
Rugby uitslae as volg:
- o.14B wen 17-10
- o.14A verloor 19-21
- o.15B wen 21-17
- o.15A verloor 15-17
- o.16B verloor 0-43
- o.16A verloor 8-33
- 3de xv verloor 5-22
- 2de xv wen 18-12
- 1ste xv wen 30-21

Foto: Marco Grobler word hier opgetel deur mede spelers tydens `n lynstaan.