Hoërskool Witteberg netbalspelers in Vrystaatspanne ingesluit
7 Hoërskool Witteberg dogters is die afgelope naweek in onderskeie Vrystaat Netbalspanne opgeneem. Baie geluk aan:
- o.18 Vrystaat: Ntipana Martholi en Kani Motlaung
- o.17 Vrystaat:Querida Ackeer, Ziane Lottering, Zinathi Matshotyana, Sharmell Nkomo en Lesedi Motaung