Hoërskool Witteberg kultuurdiere besoek Monte Casino
We Will We Will Rock You!
Dit was beslis só: Witteberg se kultuurdiere het vandag hul pad gemaak na Monte Casino in Johannesburg om die vertoning “We will Rock You” te gaan kyk.
Wat ‘n ongelooflike ervaring.
Van die leerders wat die vertoning bygewoon het is:

Voor van links: Hylet Ungerer, Suné Hills, Stephan Uys, Cobus Labuschagne, Heiken Venter Agter van links: Lisa van der Merwe, Juané Loubser, Martinique Grobler, Nicke Mienie, Zané Wessels, Mieke Bester, Nerida de Beer, Maret Leimecke en Tria-Mari Strydom
Personeel wat die vertoning mee gemaak het:

Van links: Me. Hybrecht van Wyk, Me. Karin Barnard, Me. Katrien Bredenkamp, Me. Annelie Bredenkamp en Me Ronelle van Heerden.