Hoërskool Witteberg fietsry prestasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg leerder Franco van Heerden, ‘n Gr.9 leerder het die afgelope naweek aan die Redrock 100km Gravel Race deelgeneem. Franco, die jongste deelnemer aan die wedren, eindig algeheel 3e met ‘n tyd van 03:53:42.