Hoërskool Witteberg eindig algeheel 3de in SPAR Hokkietoernooi
ADVERTISEMENT
Die o.16A hokkiemeisies het op die vakansiedag na Bloemfontein vertrek om deel te neem aan die Spar Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg eindig algeheel 3e van die toernooi naas Oranje en Eunice uit 8 skole.
Uitslae: Pool games:
- Witteberg verloor vs Eunice: 1-2
- Witteberg wen vs Dr. Viljoen: 10-0
- Witteberg wen vs JF: 5-0
Semi final:
- Witteberg verloor vs Oranje: 0-1
- Dirty gold (3de & 4de):
- Witteberg wen vs Goudveld: 2- 0
Kingsley Mosia, een van Witteberg se afrigters, word aangewys as die beste upcoming umpire.

Agter van links: Kingsley Mosia, Thato Mofokeng, Jane Duvenage, Henke Minnaar, Oratilwe Mhlambe, Rhone Naude, Juané Loubser, Miecke Lombaard, Carli Strauss, Zané Wessels, Me. Benita Buys en Arné Maritz. Middel van links: Sumari Eksteen, Sebabatso Tshabalala, Hlali Mabuya, Petroné Goosen, Lanri Labuschagne Heel voor lê: Illne Myburgh