Hoërskool Witteberg Atleet presteer op SA’S
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg atleet Charl Greyling, `n Gr.12 leerder het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem en stap weg met `n GROOT eer. Greyling behaal `n 1ste Plek in Hammergooi vir Seuns o.20 en word gekies vir die ASA o.20 groep vir die Afrika Spele in Zambië. Wegedaan !