Goudveld Hoërskool leerders is deur na die finale hokkieproewe
Baie geluk aan die volgende leerders van Goudveld Hoërskool wat deur is na die finale Noord-Vrystaat hokkieproewe. Die Gouties is trots op julle!
O.14 Dogters Hokkie
- Kayedene Keyser
- Katelyn Maasdorp
o.16 Dogters Hokkie
- Tshire Thekiso
- Eliabeth Mabena
O.18 Dogters Hokkie
- Weré Joubert
- Mianique Liebenberg
- Grace Kumalo
- Bianca Earle
- Lim-Mari Kruger
- Cara Claasen
- Dintle Lichakane
Seuns Hokkie
o.14 Seuns Hokkie
- Jayden Viljoen
- Lu-Juan Koch
- Ezra Langzurie
- Nathan Osborn
- Nathan Homan
- Nathan Laurens
- Prince Masobe
O.16 Seuns Hokkie
- Henco Kleynhans
o.18 Seuns Hokkie
- Damian Dalhouzie
- Juah J.v Rensburg