Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerder Anru van der Merwe wat 21 Maart aan die Vrystatse Stoei Vereniging Liga deelgeneem het en 1ste gekom het in sy onderskeie gewigsklas. Baie geluk!