Goeie uitslae vir Bethlehem Voortrekker karateka
Karate uitslae Suid- Afrikaanse Nationale Alle Style Kampioenskappe 2023 kinders, kadette en juniors. Josh Bezuidenhout het gedurdende die naweek, 16 tot 19 Maart 2023 deelgeneem aan die SA alle style kampioenskappe in Durban. Josh het uitstekend gevaar, hy het ‘n brons medalje vir kumite in sy ouderdom en gewigsafdeling gewen. Hy is ook ingesluit in die Nationale oefen kamp groep. Uit hierdie groep word ‘n protea span gekies wat aan verkeie internationale geleenthede sal deelneem. Onderandere Africa Region South en WKF Youth league. Josh sal ook gedurende die jaar aan verkeie Nationale Ligas deelneem. Waarvan die eerste reeds 14 en 15 April 2023 plaasvind. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Josh.

Josh Bezuidenhout