Bethlehem Voortrekker rugbyspelers presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende o.14 rugbyspelers is gedurende die toer na Grey College gekies vir die toerspan wat gedurende Desember 2023 na Italië sal toer.

PJ Strauss, Johan van Zyl, Bokang Moletsane , Zak Steyn Hloni Mokoena (afwesig tydens die neem van foto)