Bethlehem Voortrekker leerders haal die Oos-Vrystaat Hokkiespan
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker leerders haal die Oos-Vrystaat Hokkiespan. Die volgende hokkiespelers is ingesluit in die Oos-Vrystaat span wat deurdring na die Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Noord-Vrystaat Hokkiespanne word bekend gestel na afloop van die finale proewe. Trekkertrots!
o.14 dogters:

Name vlnr:Kelebogile Mofokeng, Simoné Pretorius, Sua Janse van Rensburg, Annika van der Riet, Chelsey van der Merwe, Joma Viljoen, Marizé Schutte, Robyn Roos, Thando Titebe
o.14 seuns:

Name vlnr: Adriaan Smit, Pieter Paiva, Rhyder Hibbert Afwesig tydens die neem van foto: Tshepang Mokoena
o.16 dogters:

Name vlnr: Hermien van Biljon, Kelly Visagie, Zanicka Maree, Leané Fourie, Jamie Rayner, Ané van Zyl, Lana Wessels
o.16 seuns:

Name vlnr:Bokang Keele, Handré Venter, Amo Mokoena, Manie Botha, Francois Germishuizen, James Waller, Kamo Mothopeletsi
o.18 dogters:

Name vlnr:Susan Bender, Jennifer Wessels, Jani Faber, Yani Greyvenstein, Carli Oosthuizen, Elsje Hattingh
o.18 seuns:

Name vlnr:Tshepo Litedu, Kehan Wöhlitz, Tiaan Terblanche, Dawid Terblanche, Xavier Rich, Letlotlo Maphike, Keanu Fourie Afwesig tydens die neem van foto: Danny de Klerk