Bethlehem Voortrekker leerder skitter in die Nasionale Tegniese kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker leerder Dwayne Britz (Gr. 11) wat deelgeneem het aan die Nasionale Tegniese kompetisie op 5 en 6 Oktober 2023 in Johannesburg, by die Universiteit van Johannesburg. In die Siviel – Houtbewerkingafdeling het Dwayne die Vrystaat en Voortrekker se naam hooggehou en ‘n 3de plek Nasionaal behaal. Trekkertrots!

Tegniese kompetisie – Dwayne