Bethlehem Voortrekker se Tienertoneel presteer puik
Die Versteurde
- Brons vir grimering – Sera Swanepoel.
- Brons vir beligting – Esmari Visagie.
- Silwer vir verhoogbestuurder – Stefan van Wyk.
voor vlnr : Stephan van Wyk, Sera Swanepoel, Esmari Visagie, Mieke Grove Agter vlnr : Janco Campher, Tristan Craven, Izelle Benade, Koos Maritz, Danielle van WyngaardtWaag of waarheid
Geluk me Alta Rall met jou produksie se toekennings.
Brons vir nuutgeskrewe teks. Brons vir beligting – Wickus Botha.
Goud vir verhoogbestuurder – Stefan van Wyk.

vlnr : Stephan van Wyk, Wikus Botha Agter vlnr : Joshua Dalton, Tea-Mari van der Merwe, Jozelle Fourie, Alita de Jager, Piet Botha, Raino Botha Afwesig : Mia Marais