Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool asook lede van die Bethseals swemclub het 15 en 16 September 2023 deelgeneem aan die Bullsharks gala te Bloemfontein en het baie goed presteer.

Links na regs Cameron Landmann,Gaby Bishop (Goue medalje),Minette Erasmus,Elanri du Randt,Jaden Maritz (Goud, Silver en Brons medalje),Afwesig met neem van foto