Bethlehem Voortrekker Hoërskool Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Eloise Snyman en Eckhart Meaker het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe (o.16) deel te neem wat gedurende 7-8 Oktober 2022 by Sandrivier-58 se Excalibur-skietbaan in Welkom sal plaasvind.
Eloise het ook gekwalifiseer vir die Senior Semi-Outomatiese wapen wat 15 Oktober 2022 sal plaasvind.
Trekkertrots!

Eloise Snyman.

Eckhart Meaker.