Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder slaag die Presidentsverkenner-eksamen
Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder Lezé Serfontein, Graad 12, slaag die Presidentsverkenner-eksamen met die 90% . Dit is die hoogste persentasie wat al deur een van ons leerders in die laaste 8 jaar verwerf is.