Bethlehem Voortrekker atlete presteer in Biathlé
ADVERTISEMENT
Die volgende twee leerlinge van Bethlehem Voortrekker en lede van die Bethseals Swemklub, het die afgelope naweek van 24 September aan die Nasionale Biathlé Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar WJ Kruger behaal ‘n 2de plek en kwalifiseer vir die Wêreldkampioenskappe in Bali. Simoné Pretoruis behaal ‘n 8ste plek en kwalifiseer vir die Wêreldkampioenskappe in Bali. Trekkertrots
Foto Links na regs WJ Kruger Simoné Pretoruis