Aanlyn skaak prestasie vir Bethlehem Voortrekker
ADVERTISEMENT
Tydens die Mangaung Kwalifiserende Skaaktoernooi, wat aanlyn aangebied is op 22 April 2023, het Bethlehem Voortrekker leerders Duandré du Plooy (links) 4de in die C-Afdeling gekom en Sebastian Piek (regs) 6de plek in die Ope Afdeling behaal.