30 Hoërskool Witteberg redenaars deur na ATKV halfeindrondte
30 Hoërskool Witteberg redenaars deur na halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie Hoërskool Witteberg spog met 30 redenaars wat deur dring na die halfeindrondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Die rondte vind plaas op 20 en 21 Mei 2022 in Kroonstad. Baie geluk aan elkeen van die sprekers! Ons hou duim vas vir die volgende rondte. Die volgende leerders dring deur na die halfeindrondte:
- Heleen van Pletzen
- Illne Myburg
- Juané Loubser
- Mignon Thomas
- Henke Minnaar
- Jané de Villiers
- Juané Loubser
- Simuné de Villiers
- Tria-Mari Strydom
- Zané Wessels
- Hardus Henning
- Tumi Mosikili
- Thato Mofokeng
- Jani de Bruin
- Julia de Klerk
- Luca Fourie
- Mariné du Plooy
- Milan de Villiers
- TJ Heyns
- Anke Bruwer
- Gustav Hauptfleisch
- Roelof Stander
- Simoné Venter
- Laura Shepherd
- Sebabatso Maqelepo
- Vuli Nhlapo
- Amanda Casal
- Karabo Nketle
- Lineo Kokonyane
- Noxy Ngozo
Huistaal onvoorbereid

Van links: Gustav Hauptfleisch, Simuné de Villiers, Tria-Mari Strydom, Zané Wessels en Henke Minnaar.
Afwesig: Simoné Venter, Roelof Stander, Anke Bruwer, Juané Loubser, Jané de Villiers
Huistaal Voorbereid

Van links: Heleen van Pletzen, Milan de Villiers, Jani de Bruin, Illne Myburg, Mignon Thomas, Julia de Klerk, Mariné du Plooy, Luca Fourie en TJ Heyns. Afwesig: Juané Loubser
Addisionele Taal onvoorbereid

Van links: Thato Mofokeng, Noxy Ngozo, Lineo Kokonyane, Karabelo Nketle en Amanda Casal
Addisionele Taal voorbereid

Van links: Sebabatso Maqelepo, Tumi Mosikili, Laura Shepherd en Vuli Nhlapo Afwesig: Hardus Henning