3 Goudveld Hoërskool Atlete verskyn op die SA Top 10 ranglys
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende atlete van Goudveld Hoërskool wat onder die Top 10 ranglys van die SA Skole Sport Sterre is.
Ilke de Klerk
- 2de Diskus 44.69m
- 3de Gewigstoot 14.88m
Tyla-Ann Wasmuth
- 3de Diskus 47.38m
- 7de Gewigstoot 14.02m
Ryan Lemmer
- 8ste Diskus 48.33m
- 5de Gewigstoot 17.40m