President Brand Primêre skool netbalspeler word verkies tot die Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
President Brand Primêre Skool netbalspeler Kyla Naude is op 10 Mei in Bloemfontein verkies tot die Vrystaat o.12 Netbalspan. Sy gaan in die Junie/Julie vakansie te Boksburg in `n nasionale toernooi deelneem. Geluk Kayla!!