President Brand Primêre Skool leerders het die Vrystaat Laerskole Tennisspanne in Klerksdorp verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Die volgende President Brand Primêre Skool leerders het die Vrystaat Laerskole Tennisspanne in Klerksdorp verteenwoordig gedurende Mei. Demaine van Deventer; Liza Khöler; Mia Khöler; Amelia Claasen; Mieke van den Berg; Gihann van Graan; Cayla van den Berg; Theresa van Graan; Ben Rheeder; Elizma Monk. Geluk Jorries!