Hoërskool Sentraal leerder neem deel aan die Vrystaat Mini 2 Tennistoernooi. Riwan van der Westhuizen en Kyle Fourie 2e in die Dubbels. Kyle eindig 3e en Riwan 3e in die enkels.