Hoërskool Sentraal opvoeder prestasies
Solidariteit Skoleondersteuningsentrum het Hoërskool Sentraal opvoeders het in die Afrikaans en Fisiese Wetenskappe Departemente het erkenning ontvang vir uitsonderlike prestasie vir die aantal onderskeidings per aantal kandidate in die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
Afrikaans:
- Mev. Barbara Engelbrecht
- Mev. Michaan Pretorius
Fisiese Wetenskappe
- Mev. Wilma laux
- Mnr. Roe Wiid