Hoërskool Sentraal klas van 2020 matriekuitslae
Ons almal is bewus van die draai wat 2020 gemaak het en viral vir die matriekulante van 2020. Dit was nie maklik nie maar Hoërskool Sentraal is trots op die klas van 2020 met die goeie matriekuitslae en wens elkeen sterkte toe met die pad voorentoe.
8 Onderskeidings:

Janné Kleynhans: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Inligtingstegnologie, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskap, Duits

Olivia van Wyk: 8 Afrikaans, Wiskunde, Engels, LO, Rekeningkunde, Geografie, Lewenswetenskap, Fisiese Wetenskap

Heike de Nysschen: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, RTT, Lewenswetenskap, Fisiese Wetenskap
7 0nderskeidings:

Elri Groenewald: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Geografie, Lewenswetenskap
6 Onderskeidings:

Carlyle Stewart: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewenswetenskap, Fisiese Wetenskap, Musiek

Nadine Naudé: Afrikaans, Engels, LO, Rekeningkunde, Lewenswetenskap, Fisiese Wetenskap

Maroné Moolman: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap

Pieter Joubert: Engels, Wiskunde, Rekeningkunde, Lewenswetenskap, Musiek, Duits

Jan-Albert Mostert: Engels, Rekeningkunde, LO, Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Musiek
5 Onderskeidings:

Pieter van der Merwe: Engels, Rekeningkunde, LO, IGO, Fisiese Wetenskap
4 Onderskeidings:

Niel Otto: Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap, Inligtingstegnologie

Chris du Plessis: Engels, LO, Geografie, Fisiese Wetenskap

Jenneke Coetzee: Engels, Rekeningkunde, Lewenswetenskap, Fisiese Wetenskap

Valusha Oelofse: Afrikaans, Engels, LO, Verbruikerstudies

Nedine Theron: Afrikaans, Engels, LO, Rekeningkunde
3 Onderskeidings:

Jana van Coppenhagen: Engels, LO, RTT

Gerald van Heerden: Wiskunde, IGO, Fisiese Wetenskap

Jan de Klerk: Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap

Anli Grobbelaar: Engels, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap

Michael Grant: Engels, Lewenswetenskap, Fisiese Wetenskap

Wilmi van Heerden: Engels, Wiskunde Geletterheid, LO

Erin van Zyl: Engels, Rekeningkunde, Besigheidstudies

Cindy Wessels: Afrikaans, Engels, IGO
2 Onderskeidings:
- Rochaan Gordon
- Marnus Moolman
- Suné Cronjé
- Darci Matthews
- Michelle Theron
- Marianka Fourie
- Jandré Lombaard
- Janco Dreyer
- Cara- Inge Piater
- Helmien Smith
1 Onderskeiding:
- Johan Botha
- Ari- lla Peacock
- Colene Dercksen
- Tharine Pretorius
- Elaine Pienaar
- Charles Klopper
- Yonay le Roux
- Louw Olivier
- Ammerentia Hennop
- Kayla Visser
- Natalee Retief
- Megan du Randt
- Jan-Albert Pienaar
- Ilze van der Merwe
- Nielbert Mostert
- Megan Olivier
- Marnitz Hechter
- Jeanelie Pienaar
- SJ Fourie
- Christoff Grobbelaar