Hoërskool Jim Fouché wen oortuigend die geesbeker vir 2024
ADVERTISEMENT
Die jaarlikse swem interhoër het op 22 en 23 Februarie plaasgevind. Op 23 Februarie wen Hoërskool Jim Fouché oortuigend die geesbeker vir 2024. Dané de Klerk behaal vyf eerste plekke in die o.16-afdeling en word aangewys as die beste dogter (Victrix Ludorum) in hierdie kategorie.