Hoërskool Fichardtpark sport uitslae
𝗦𝗘𝗡𝗧𝗥𝗔𝗔𝗟 𝗦𝗧𝗔𝗡𝗗𝗔𝗥𝗗 𝗕𝗔𝗡𝗞 𝗦𝗣𝗢𝗥𝗧𝗧𝗢𝗘𝗥𝗡𝗢𝗢𝗜: 𝗛𝗢𝗞𝗞𝗜𝗘 𝗘𝗡 𝗥𝗨𝗚𝗕𝗬 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘
Hoërskool Fichardtpark leerders het die sportdag geniet daar was baie opwinding.
O.16 Seuns Sentraal Toernooi Hokkie Uitslae.
Dag 1:
0.16 vs Duineveld 1ste span.
Verloor 1-2
0.16 vs Sentraal 0.16.
Gelykop 2-2
Dag 2:
0.16 vs Upington 1ste span
Wen 1-0
0.16 vs Sentraal 1ste span
Verloor 0-2
Dag 3:
0.16 vs Sentraal 1ste span (Semi Finaal)
Verloor 0-3
DAG 2 RUGBY
Fichie Leeus vs Paarl Gimnasium 2de
Verloor 0-64
Fichie Luiperds vs Duineveld 2de span
Wen 36-11
0.16A vs Welkom Gimnasium 0.16A
Verloor 21-31
0.15A vs Dr Malan 0.15A
Wen 35-7
0.14A vs Welkom Gimnasium 0.14A
Wen 41-7