Hoërskool Bloemfontein 1ste netbalspan speel goeie netbal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bloemfontein 1ste netbalspan behaal die volgende uitslae teen sterk teëstanders:
1) Wen Hartswater 20-13.
2) Wen ook Aliwal Noord in ‘n naelbytstryd 22-19.
3) Verloor die laaste wedstryd met 1 punt teen Hoërskool Noord-Kaap 22-23.
Baie geluk met die goeie uitslae.