KYK: Grey Kollege se jaarlikse Grey Kampioenskappe
Die jaarlikse Grey Kampioenskappe waar die Stad die Koshuis die stryd aansê, vind vandag op die Vrystaat stadion plaas. Die byeenkoms is volstoom aan die gang daar is heelwat rekords verbeter. Sterkte manne!
Grey Kampioenskappe 2020. 200m
Grey Kollege steratleet, Lucky Moleyane o/17, breek die rekord in die 200m! (nie-amptelik) Hy verbeter L. Oelschig se rekord van 21,90s (1997) na 21,51s! Welgedaan Lucky! Voorspoed vir ‘n wonderlike seisoen.
Ons steratleet, Lucky Moleyane o/17, breek die rekord in die 200m! (nie-amptelik) Hy verbeterL. Oelschig se rekord van 21,90s (1997) na 21,51s! Welgedaan Lucky! Voorspoed vir 'n wonderlike seisoen.
Posted by Grey College on Sunday, 19 January 2020
Grey Kampioenskappe 2020. Gewigstoot S/16.
Tat Botha in aksie verower die 2de plek met 15,37m
1ste: Aron Alvarez Aranda met 15,79m en in die 3de plek, Jean Louis Theron 14,16m
Grey Kampioenskappe 2020. Gewigstoot S/16.Tat Botha in aksie verower die 2de plek met 15,37m1ste: Aron Alvarez Aranda met 15,79m en in die 3de plek, Jean Louis Theron 14,16m. #ViveLaGrey #Grey2Gold #greyatletiek #atletiek
Posted by Grey College on Sunday, 19 January 2020
Die “Pers Patrollie” van die koshuis neem vandag aan alles deel en wys die stad beslis waar Dawid die wortels begrawe het.
Grey Kampioenskappe:
Aron Alvarez Aranda o.16 breek die 2007 rekord of H. Agenbag (45,05 m) met sy eerste gooi. Daarna verbeter hy sy eie nuwe rekord nie een nie maar twee keer! Sy afstande was 48,55 m, 50,27 m en 51,90 m! Veels geluk met hierdie puik prestasie.
New record for Aron Alvarez Aranda in the Hammer throw for boys u16 with a distance of 51,90m, breaking the previous record of 45,05m. #ViveLaGrey #Grey2Gold #greyathletics #athletics
Posted by Grey College on Monday, 20 January 2020