SA Swemkampioenskap uitslae vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby swemmers Carl Andrews en Minette van Zyl het die afgelope naweek die Oos-Kaap verteenwoordig by die SA-swemkampioenskappe. Daar was 1 218 dogters en 819 seuns van Suid-Afrika by hierdie kampioenskappe wat deelgeneem het.
Carl Andrews (12-18 jaar seuns-ouderdomsgroep)
6de plek 4 x 100m Rugslag
8ste plek 4 x 100m Medley
Minette van Zyl (12 – 18 jaar dogters-ouderdomsgroep)
10de plek 200m Vlinderslag
9de plek 100m Vlinderslag