Laerskool Stulting is baie trots op hul 12 Sarah Baartman atlete
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting is baie trots op hul 12 Sarah Baartman atlete wat die afgelope naweek aan die Oos-Kaap kampioenskappe in Mthatha deelgeneem het. Hulle is soos volg:
Dogters o. 10:
- Lika Vermaak – HJ
- Amé Spangenberg – 70mH
- Simoné vd Walt – 70mH, LJ, SP
- Geen seuns
Dogters o.11
- Hanna Ferreira – HJ
- Geen seuns
Dogters o.12
- Dané du Plessis – Discus
- Mieke Vermaak – Discus, SP
Seuns o.12
- Evan Bokelmann – Discus
Dogters o.13
- Zelné Millard – 75mH, 200mH
- Inge Opperman – HJ
- Nadia Dreyer – 800m
Seuns o.13
- Connor Felix – 80mH, 200mH
- Jon-Daniel Witbooi – LJ