Krieket prestasies vir Hoërskool Framesby leerders
ADVERTISEMENT
Krieket prestasies vir Hoërskool Framesby leerders. Liam Olivier (Graad 8) het die vakansie OP verteenwoordig by die “Indoor Cricket National” waar hulle 2de geëindig het en ‘n silwer medalje ontvang het. Liam, Kiaan Aylward en Reghardt Kemp is ook gekies vir die SA 0.14-binnenshuise krieketspan wat later die jaar toer. Liam Olivier, Jayden de Vos, Kiaan Aylward en Regardt Kemp het saam vir die OP Warriors 0.14 gespeel het.