Hoërskool PJ Olivier 2023 nuwe tradisies
ADVERTISEMENT
Hoërskool PJ Olivier 2023 nuwe tradisies. Drie huise is hierdie jaar gestig met die oog op interhuis-kompetisies in nie net atletiek nie, maar ook leierskap, akademie, sport, kultuur ensovoorts.Die voorlopers bestaan uit matriekleerders wat as leiers vir die huis sal optree. Hulle het vir hulle voorsitter gestem wat die voorlopers sal lei en verteenwoordig.
- Groen:Huisleier: Me. Douglas- Voorloper-voorsitter: Kaylee Knoetze
- Blou:Huisleier: Me. Jansen van Rensburg Voorloper-voorsitter: Danelle Fourie
- Rooi: Huisleier: Me. May Voorloper-voorsitter: Naledi Ngoqo