Hoërskool Nico Malan atlete maak trots
ADVERTISEMENT
Ons is so trots op Cindy Strydom wat die African athletics Championship in Zambia dogters o. 18 hoogspring gewen het met n mooi hoogte van 1.72m.Sy maak geskiedenis in Hoërskool Nico Malan se Atletiek met die puik prestasie!!Bryan Katoo was 2de in sy 400m heat met n mooi tyd van 47.8 en hardloop more die aflos. Ons is so trots op ons twee Nico Malan atlete.