Hoërskool Nico Malan – ASA Nasionale Jeug en Junior Kampioenskappe
Drie van Hoërskool Nico Malan se atlete het goed gevaar by die ASA Nasionale Jeug en Junior Kampioenskappe wat op 6 en 7 April in Paarl plaasgevind het.
Dié kampioenskappe is ‘n byeenkoms waar die room van die Suid-Afrikaanse atlete deelneem en ons is ongelooflik trots op ons atlete se prestasies.
Casey Adendorff:
- 6de in kort hekkies en 7de in lang hekkies.
- Algehele 4de plek vir hul aflos span.
Nike Labuschagne:
- 6de in spiesgooi
Valentino Verwey:
- 7de in sy uitdun in 1500m
- Silwer medaje 4 x 400m